R2,700,000
Monthly Bond Repayment R26,504.37
Calculated over 20 years at 10.25% with no deposit.
Change Assumptions
13 HA HOËPOTENSIAAL LANDBOUGROND IN DIE HART VAN BRITS
13 ha Premium Landbougrond te Koop – Brits
’n Uitsonderlike geleentheid om te belê in kwaliteit landbougrond in een van die mees gesogte boerderygebiede naby Brits.
Hierdie 13 hektaar eiendom bied ’n uitstekende balans tussen gevestigde produksie en uitbreidingspotensiaal:
6 ha gevestigde, produktiewe lusernlande
7 ha wat maklik ontbos en voorberei kan word vir verdere aanplanting
Betroubare waterbronne is reeds in plek:
6 ha ingelysde waterregte
Boorgat (tans nie in gebruik nie) met ’n indrukwekkende lewering van ongeveer 30 000 liter per uur
Die grond is uiters vrugbaar en ideaal vir die verbouing van:
Lusern
Mielies
Koring
N Wye verskeidenheid groentegewasse
Hierdie eiendom is perfek vir kommersiële boere, ontwikkelaars of beleggers wat op soek is na ’n winsgewende, waterseker landboubelegging met langtermynwaarde.
📍 Strategiese ligging naby Brits met maklike toegang tot hoofroetes en markte.

Features
Pets Allowed
No
Interior
Furnished
No
Exterior
Security
No
Pool
No
Sizes
Land Size
13Ha