10Ha Farm For Sale in Brits Rural
10Ha Farm For Sale in Brits Rural
10Ha Farm For Sale in Brits Rural
10Ha Farm For Sale in Brits Rural

10Ha Farm For Sale in Brits Rural

R1,926,000

Monthly Bond Repayment R18,906.45
Calculated over 20 years at 10.25% with no deposit.

Web Ref ULR10598

10 HA HOËPOTENSIAAL LANDBOUGROND IN DIE HART VAN BRITS

10 ha Premium Landbougrond te Koop – Brits

’n Uitsonderlike geleentheid om te belê in kwaliteit landbougrond in een van die mees gesogte boerderygebiede naby Brits.

Hierdie 10 hektaar eiendom bied ’n uitstekende balans tussen gevestigde produksie en uitbreidingspotensiaal:

5 ha gevestigde, produktiewe lusernlande
5 ha wat voorberei kan word vir verdere aanplanting

Betroubare waterbronne is reeds in plek:
8.6 ha water inlysting v hartbeespoort besproeing

Boorgat (tans nie in gebruik nie) met ’n indrukwekkende lewering van ongeveer 30 000 liter per uur

Die grond is uiters vrugbaar en ideaal vir die verbouing van:
Lusern
Mielies
Koring
N Wye verskeidenheid groentegewasse

Hierdie eiendom is perfek vir kommersiële boere, ontwikkelaars of beleggers wat op soek is na ’n winsgewende, waterseker landboubelegging met langtermynwaarde.

📍 Strategiese ligging naby Brits met maklike toegang tot hoofroetes en markte.

Features

Pets Allowed No
Interior
Furnished No
Exterior
Security No
Pool No
Sizes
Land Size 10Ha
Lezelle Kloppers
Lezelle Kloppers
Candidate Property Practitioner
1 of 1